R47.92

Resource Description

Graad 10 Tegniese Wiskunde September Vraestel en Memo:
Totaal:  50.

Inhoud:

  • Identifisering van eienskappe van vierhoeke (Trapesium, Parallelogram, Ruit, Reghoek)
  • Parallelogram Eienskappe en Berekeninge
  • Driehoek- en Koördinaatmeetkunde
  • Gelykvormigheid en Kongruensie in Driehoeke

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.