$2

Resource Description

Graad 10 Taak 2 Kontekstuele Skryfwerk.
In hierdie taak word van die leerder verwag om ‘n kontekstuele teks te skryf.
Vyf onderwerpe, vriendskaplike brief, e-pos, brief aan pers, formele brief en ‘n toespraak is in hierdie taak.
Die taak tel 25 punte en leerders moet die taak in een uur voltooi.
Hierdie taak se punte sal deel vorm van hul eksamenpunt vir kwartaal 1.
Nasienriglyne en ‘n rubriek is by die taak ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.