Graad 10 Ekonomie Opsommings Kwartaal 1 – 4 (Mikro + Makro-ekonomie) – Noted Opsommings
$24
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Ekonomie Kwartaal 1 – 4 opsommings:Die opsommings is saamgestel deur die werk van die Kollig Op, Via Afrika en Mind the Gap handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud:r
- Basiese ekonomiese begrippe & beginsels
- Basiese Prosesse
- Bevordering / Skending van Menseregte & Omgewing
- Ekonomiese kringlope
- Sakesiklusse
- Markte
- Vraag kurwe
- Mark: Vraagkurwe
- Aanbodkurwe
- Markewewig [ekwilibruim]
- Produksiesmoontlikheidskurwes
- Indifferensiekromme
- Mislukkings: Ondoeltreffendhede
- Openbare sektor
- Groei, ontwikkeling & Globalisering
- Ekonimiese groie en ontwikkeling (SA)
- Geskiedenis van geld en bankwese (SA)
- Bevolking & Werkerskorps
- Werkloosheid
- Aarbeidsverhoudinge
- Ekonomiese regstelling