Graad 10 Afrikaans Huistaal Vraestel 1 Junie-eksamen
$8
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Vraestel 1 vir die Junie-eksamen.
Die vraestel tel 70 punte en dit moet in 2 ure voltooi word.
Dit bestaan uit 3 afdelings. Afdeling A Begripstoets, Afdeling B Opsomming, Afdeling C Kritiese Taalbewustheid en Taalstrukture.
Die vraestel het interessante leesstukke, ‘n advertensie, strokiesprent en artikel in die taalafdeling.
Die vraestel en nasienriglyne is opgestel volgens die vereistes van die KABV (CAPS).