Graad 10 Afrikaans EAT Eksamenvraestel
Die vraestel se tema is die see en bestaan uit Leesbegrip (30 punte), Opsomming (10 punte) en Taalstrukture en -konvensies (40 punte).
$3
Resource Description
Die vraestel se tema is die see en bestaan uit drie afdelings: Leesbegrip (30 punte), Opsomming (10 punte) en Taalstrukture en -konvensies (40 punte). Afdeling A en B sluit visuele tekste in. Die memorandum en Barret se taksonomievlakke is ingesluit. Die totaal is 80 punte.