Graad 1, kwartaal 1, lewensvaardigheid aktiwiteitsboek, 2023
$3
Resource Description
Graad 1, kwartaal 1, se lewensvaardigheid aktiwiteitsboek is nou beskikbaar vir 2023. Dit is opgestel volgens die ATP’s en CAPS en dek al die temas met 2-3 aktiwiteite. Die aktiwiteitsboekie werk die beste as dit saam met my lesplanne gebruik word, ook beskikbaar op Teacha!