Gr6 PSW Oefentoets Kw4
R25.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie oefentoets is opgestel om leerders te help voorberei vir die eksamen aan die einde van die jaar. Dit handel oor die werk wat in die derde en die vierde kwartaal van die jaar behandel is. Dit het meerkeuse vrae, kort vrae en ook langer vrae.
Hierdie oefentoets sluit ook ‘n memorandum in.