Resource Description

Dit is ‘n Gr 9 EBW Werksopdrag vir Kwartaal 1 2017. Dit tel 50 punte. n Nasienriglyn en Kognitiewe Vlak Opsomming is ingesluit. Dit is KABV georienteerd.
ʼn Spesiale antwoordboek word voorsien waarin alle vrae beantwoord moet word. Toon alle bewerkings sodat deelpunte verdien kan word. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Jy mag ʼn blou/swart pen gebruik om die vrae te beantwoord. Waar van toepassing, toon alle berekeninge tot een desimale punt.
Skryf netjies en leesbaar. Gebruik die inligting in die onderstaande tabel as ‘n riglyn wanneer die vraestel beantwoord word. Probeer om nie hiervan af te wyk nie. Vlugsoutwinkel

$2

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.