$6

Resource Description

Formele assesseringstaak: Projek

Ontwerp en maak ‘n plakkaat oor een van Suid-Afrika se nasionale dae.

Ontwerp en maak ‘n plakkaat wat mense oor een van ons nasionale dae inlig. Sluit die volgende inligting op jou plakkaat in:

·      Wanneer is die vakansiedag die eerste keer gevier?

·      Is die vakansiedag onder ‘n ander naam gevier?

·      Waarom is die vakansiedag belangrik vir die Suid-Afrikaanse nasie?

·      Hoe vier ons deesdae hierdie vakansiedag?

 

·      Hoe kan die vakansiedag Suid-Afrikaners verenig?

Sluit instruksies en assesseringsrubriek in.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.