Gr 5 Wiskunde Kwartaal 1 2022
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie Wiskunde oefentoets bevat oefeninge om die leerder se kennis te toets vir die werk wat in die eerste kwartaal van die jaar behandel word. Dit handel oor heelgetalle, getalsinne en optel en aftrek. Hierdie oefentoets kom ook saam met ‘n memorandum.