R100.00

PDF documents are not to be distributed. I reserve all rights to my tests, summaries, worksheets. The purchased items will be sent once proof of payment has been received.

Resource Description

Hierdie PDF is ‘n leerderboek ( gebasseer op Via Afrika Lewensvaardighede Graad 5) en dit is ‘n Aktiwiteitsboek wat die kernmateriaal verskaf wat jy, die leerder, benodig om die inhoud te dek wat deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring voorgeskryf word, vir Graad 5 Lewensvaardighede. Die leerinhoud wat in hierdie Aktiwiteitsboek verskyn MOET saam met die ‘Graad 5, Via Afrika Lewensvaardighede leerderboek’ gebruik word. Die Aktiwiteitsboek verskaf meer net inligting sodat leerinhoud in diepte verstaan kan word. Die oorspronklike Handboek ‘Graad 5 Via Afrika Lewensvaardighede leerderboek’ is saamgestel deur A. FouchAc, Y. Hardie, F. Lang-Gordon, X. Mjele, S. en hierdie Aktiwiteitsboek is saamgestel deur die verkoper van die PDF C.Foonk. Die doel van hierdie Aktiwiteitsboek is om die leerproses van studente te ondersteun en te inspireer. Die Aktiwiteitsboek word slegs beskikbaar gestel vir leerders se persoonlike gebruik. Geen deel van hierdie Aktiwiteitsboek mag gekopieër word nie. Geen deel van hierdie Aktiwiteitsboek mag versprei word nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.