Gr.4 Geskiedenis Bundel pak Kwartaal 1-4 Powerpoint & PDF opsommings
SPAAR 30% op hierdie bundel pak van Gr.4 Geskiedenis! Ontvang Powerpoint en PDF opsommings vir elke kwartaal van die jaar. (Kwartaal 1-4)
Al die opsommings is gedoen volgens die Gr. 4 Platinum handboek.
$13
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SPAAR 30% met hierdie Bundel pak van Gr.4 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Sluit in (Pptx en PDF vir elk):
Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
Kwartaal 2: Leer by leiers
Kwartaal 3: Vervoer oor die eeue heen
Kwartaal 4: Wat is kommunikasie?
Alle PDF Opsomming is geskik om uit te druk vir leerders vir 1 klaskame, of alle leerders in huisgesin. (Drukker vriendelik)
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.
Baie dankie vir u belangstelling en kontak my gerus indien u enige navrae het
Venita Oberholster
UITGEBREIDE DETAILS VAN PRODUK:
HIERDIE PRODUK IS OOK DEEL VAN DIE VOLLE JAAR BUNDEL IN MY WINKEL
Gratis Gr. 4 Geskiedenis Kwartaal 4 Werkskaart: Kommunikasie + memo – perfek vir vaslegging van Kwartaal 4 se Kommunikasie middele en hul uitvinders.
UITGEBREIDE DETAILS VAN INHOUD
Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
• Eenheid 1.1: Die hede in ’n plaaslike gebied
• Eenheid 1.2: Geskiedenis van plaaslike gebied
• Gevallestudie: Hoe om navorsing te doen uit bronne vir ‘n projek
Kwartaal 2_Leer by leiers
• Eenheid 2.1: Wat maak ‘n goeie leier?
• Eenheid 2.2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
• Eenheid 2.3: Mahatma Gandhi
Kwartaal 3: Vervoer oor die eeue heen
• Eenheid 3.1: Gebruik van diere vir vervoer op land
• Eenheid 3.2: Gebruik van wiel en karretjie
• Eenheid 3.3: Waems en koetse
• Eenheid 3.4: Fietse
• Eenheid 3.5: Die stoomenjin en trein
• Eenheid 3.6: Die motorkar
• Eenheid 3.7: Vervoer op land vandag
• Eenheid 3.7: Vervoer op water (insluitend Titanic)
• Eenheid 3.8: Vervoer in die lug
Kwartaal 4: Wat is Kommunikasie?
• Eenheid 4.1: Die San en oudste vorms van menslike kommunikasie
• Eenheid 4.2: Die posstelsel
• Eenheid 4.3: Die radio
• Eenheid 4.4: Die eerste tikmasjien
• Eenheid 4.5: Die telegraaf
• Eenheid 4.6: Die telefoon
• Eenheid 4.7: Die kamera
• Eenheid 4.8: Die televisie
• Eenheid 4.9: Die rekenaar, internet en selfoon