Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Powerpoint skyfievertoning en PDF Opsomming (vlg Platinum boek)
$4
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer, of deur ouers tuis met leerders. Leerders kan ook self die Powerpoint bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer. Platinum handboek as riglyn gebruik.
Sluit in:
72 bl Powerpoint skyfievertoning
11 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding
Onderwerpe:
1. WOORDESKAT
2. LEESTEKENS
3. IDIOME / GESEGDES
4. BETEKENISLEER
Simonieme
Antonieme
Homonieme
Homofone
5. WOORDSOORTE
6. SINSLEER
Sinsoorte
Sinne en Tydsvorme
Ontkenning
7. LETTERKUNDE
Vluglees en Soeklees, Aandagtig lees
Wenke vir Begripstoetse
’n Resep
Kenmerke van ’n fabel, kaarte & kortverhaal
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Terme vir gebruik:
Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herversprei word nie. Die PDF drukstuk mag egter deur een onderwyser aan een klaskamer se leerders versprei word.
Baie dankie vir u belangstelling
Venita Oberholster