$5

Resource Description

Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Sluit in:
64 bl Powerpoint skyfievertoning
16 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding

Onderwerpe:
1. WOORDESKAT
Voorbeeld van Selfstandige Naamwoorde
Verkleining
Meervoud Reëls
Spelling: Los en vas skryf van woorde
Klankgrepe en lettergrepe
2. LEESTEKENS
3. IDIOME / GESEGDES
4. BETEKENISLEER
Simonieme
Antonieme
Homonieme
5. WOORDSOORTE
Selfstandige Naamwoorde
Manlike en Vroulike vorme
Woordsomme
Afkortings
Byvoeglike Naamwoorde
Trappe van vergelyking
Intensiewe Vorme
Werkwoorde
Bywoorde
6. SINSLEER
Sinsoorte
Sinne en Tydsvorme
Ontkenning
7. LETTERKUNDE
Vluglees en Soeklees
Wenke vir Begripstoetse
’n Tydskrifartikel
Kenmerke van ’n tydskrifartikel
Inligtingsteks
Kenmerke van ’n gedig

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik.

Platinum handboek as riglyn gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 159 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.