Gr. 4 – Afrikaans HT – Taak 5 – Formele Assessering
R63.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie formele assesseringstaak is in WORD-fromaat beskikbaar. Aanpassings kan maklik gemaak word.
Die taak sluit die volgende in:
1. Begripstoets (koerantberig en gedig)
2. Visuele teks
3. Opsomming
4. Taalwerk in konteks
5. Memorandum
6. Oorspronklike tekste
Gebruik hierdie taak om voor te berei vir die formele assessering of bring aanpassings aan en gebruik dit as formele assessering.
Belyn met KABV.