R103.50

Resource Description

Trigonometrie vergelykings, en veral die algemene oplossing, is vir vele leerders moeilik om reg te kry. Hierdie voorlegging demonstreer breedvoerig hoe om trigonometriese vergelykings op te los deur animasie en kleur. Dit sluit die volgende afdelings in:

– Maniere om trigonometrie vergelykings op te los

– Oplos van trigonometrie vergelykings met ‘n sakrekenaar

– Oplos van trigonometrie vergelykings met spesiale hoeke

– Die algemene oplossing

– Moeiliker vergelykings met die algemene oplossing

– Vergelykings met sin x = +- sin x, cos x = +- cos x, tan x = +- tan x

– Vergelykings met a sin x = b cos x

– Vergelykings met sin A = +- cos B

– Kwadratiese vergelykings

– Vergelykings met tan x, sin x en/of cos x

Elke onderwerp word eers verduidelik en daarna volg voorbeelde met volledige stap-vir-stap oplossings.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.