Gr.11 Dierevoeding en spysverteringstelsel
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die opsommings sluit die volgende in:
– 5 Hoofprossesse van dierevoeding
– Noodsaaklikheid van voedsel
– Menslike spysverteringstelsel (Verduideliking en funksies)
Spysverteeringskanaal: Mond/Farinks/Esofagus/M aag/ Dunderm/ Dikderm
Bykomende organe: Tong/Speekselkliere/Pankreas/Lewer/Galblaas
– Villus (dermvlokkie)
– Meganiese en Chemiese vertering
– Absopsie
– Assimilasie
– Egestie
– Homeostase: Glukosekonsentrasie (Rol van insulien en glukagon)
– Diabetes: Tipe 1 en 2