Getalle 1-20 Getalname en rangorde
$3
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie stel van 20 plakkate wys die syfer, getalnaam, rangorde, tel met vingers, telblokkies en getallelyn van elke getal vanaf 1 – 20. Die plakkate is lekker helder en leerders sal dit maklik kan gebruik as visuele hulpbron in die klas. SkoolSonderSukkel