Getalherkenning 10-20
R17.25
Resource Description
Wiskunde. Hierdie produk kan gebruik word in Graad 1 om te verseker dat leerders die getalle 10 – 20 ken na praktiese lesse. Dit kan ook gebruik word in Graad 1 tot 3 as intervensie vir leerders wat nie vaslegging het van die getalle nie.