Geldsomme
R34.50
Resource Description
Geldsomme lekker maklik uit een gesit vir Graad 2’s en 3’s. Dit is ekstra ondersteuningsmateriaal en maak die somme moeiliker volgens jou kind/leerders se vlak. Verduidelik vir hulle oor en oor en laat hulle gereeld dit oefen vir vaslegging totdat jy kan sien hulle verstaan. Gebruik konkrete (regte geld) indien nodig as jou kind ‘n meer visuele leerder is.
Geniet die oefeninge! AB-Tutoring