Gedigte Terminologie Woordsoek
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Terminologie vir die onderrig van Afrikaans gedigte.
Ideaal vir graad 10-12.
Help met woordeskat en spelling van terme.
Die woordsoek help leerders om terme beter te onthou en korrek te spel.
Aktiwiteit is ideaal vir konsolidasie van letterkundige terme en kan gebruik word as deel van hersiening.