Faan Haan en Daan Haas – Aparte Videos – “aa” klank
Sale!
$1
Resource Description
Die storie van Faan Haan en Daan Haas wat op die maan kuier en die klanke,
aa ee oo uu ie ei ui oe ou eu, aanbied en vaslê d.m.v. herhaling en beelde, asook skryfwyse van die dubbelklank.
(“ee”-klank alleenlik)