Ekwivalente Breuke – Wiskunde
Resource Description
Hierdie plakkate dui vir die leerders visueel aan hoe breuke gelyk of ekwivalent is. Dit sluit die mees algemene breuke in, soos ‘n hele, ‘n half, ‘n kwart en ‘n derde. Vir elke breuk is daar voorbeelde van die ekwivalente breuke met prentjies vir die leerders om presies te sien dat die breuk dieselfe grootte is. Hierdie plakkate kan uitgedruk en gelamineer word om in jou klas te vertoon.
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.