R13.80

Resource Description

Oefen PLUS en MAAL somme deur dobbelstene.

Die produk sluit in:
1. ‘n Dobbelsteen templaat om jou eie dobbelsteen te maak.
2. 4 Bladsye met oefeninge met dobbelstene om plus en maal somme vir kinders meer pret te maak.

Die leerder moet die dobbelstene meer as een keer gooi om die somme te voltooi.
Byvoorbeeld:
Leerder gooi dobbelsteen en skryf getal neer.
Leerder gooi weer die dobbelsteen en skryf weer die getal neer.
Nou tel die leerder die twee getalle bymekaar

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.