Direkte en Indirekte Rede Oefeninge
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie handige inligtingstuk oor Direkte Rede en Indirekte rede bevat die volgende: Een bladsy se beskrywing van die direkte rede met ‘n voorbeeld en tien bladsye se oefeninge asook een bladsy se beskrywing van die indirekte rede met ‘n voorbeeld en tien bladsye se oefeninge.