Direkte en Indirekte rede
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die skyfiereeks verduidelik die verskillende maniere waarop direkte rede in indirekte rede verander word. Stelsinne, Vraagsinne en Bevel en uitroepsinne se wyse waarop dit verander word stap vir stap verduidelik. Kort klas oefeninge na elke verduideliking verseker dat leerders die werk verstaan.