Die letter c in Afrikaans – Drukbare PDF hulpmiddels & BONUS video’s
R21.85
Resource Description
Hierdie drukbare PDF hulpmiddels wissel van maklik tot moeiliker. Daar is 2 gratis opvoedkundige afrikaanse video’s wat hand aan hand loop met hierdie hulpmiddels (Skakels ingesluit). Ideaal vir elke juffrou om in die klaskamer te gebruik. Albei video’s behandel ook die skryfwyse en dit word ingeskerp deur die hulpmiddels. Die c-klank kan foneties op 2 maniere uitgespreek word in afrikaans. Dink aan die klank wat jy hoor in die woord CD en dan hoor ons ‘n totaal ander klank wanneer ons luister na die woord Coke. Geniet dit om saam met Clint na die Cristo Rae monument in Cali, Columbia te kyk.