Boho reënboog beplanningboek
$4
Resource Description
Hierdie pragtige boekie sal jou help met die beplanning vir kwartaal 3. Dit bestaan uit 100 bladsye en bevat die formaat vir jou week, dag en -lesbeplanning. Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar. Die boekie word in PDF formaat gestuur.
Moet dit asseblief nie met ander deel nie, stuur gerus vir u kollegas die skakel om dit self aan te koop.
Liefde, Juffrou Anri.