Boho reënboog 2023 Juffrou dagboek
$4
Resource Description
Ons is vreeslik opgewonde oor ons pragtige 2023 dagboek (PDF). Dit is net wat ELKE onderwyser benodig.
Die boek bevat 333 bladsye.
Hierdie dagboek bestaan uit die volgende:
- Inligtingsblad oor jouself
- Inligtingsblad oor jou klas
- webwerf wagwoorde
- klaslys
- verjaarsdae
- klasrooster
- puntelys
- sitplekkaart
- vakasiedae
- kwartaal datums
- Inligting vir aflosonnie
- klaskamerbenodighede
- skoolaktiwiteite en verpligtinge
- vergadering notules
- ouer kommunikasie
- 2023 kalender
- maandelikse plan
- weeklikse plan
- dagplan
- lespan templaat