Basislyn assesserings vir Wiskunde, graad 3, kwartaal 1, 2025
$3
Resource Description
Graad 3 se wiskunde basislyn assessering is nou beskikbaar. Hierdie assessering kan elke onderwyser help om vas te stel waar leerders se sterk en swakpunte lê. Dit sal ook die proses van groepindeling vergemaklik. Dit is volgens die basislyn riglyne opgestel. Dit dek alle afdelings – Getalle, bewerkings en verwantskappe, patrone, funksies en algebra, ruimte en vorm, meting en datahantering. Elke basislyn assessering bevat ook ’n volledige memorandum.