Basislyn assesserings vir Lewensvaardighede, graad 1, kwartaal 1, 2025
$2
Resource Description
Graad 1 se Lewensvaardighede basislyn assessering is nou beskikbaar. Hierdie assessering kan elke onderwyser help om vas te stel waar leerders se sterk en swakpunte lê. Dit sal ook die proses van groepindeling vergemaklik. Dit is volgens die Caps opgestel, volgens Graad R se kwartaal 4 werk. Dit dek alle afdelings. Elke basislyn assessering bevat ook ’n volledige memorandum.