Basislyn assesserings vir Afrikaans HT, graad 2, kwartaal 1, 2025
$3
Resource Description
Graad 2 se Afrikaans HT basislyn assessering is nou beskikbaar. Hierdie assessering kan elke onderwyser help om vas te stel waar leerders se sterk en swakpunte lê. Dit sal ook die proses van groepindeling vergemaklik. Dit is volgens die basislyn riglyne opgestel. Dit dek alle afdelings – Luister en praat, klanke, lees, handskrif en skryf. Elke basislyn assessering bevat ook ’n volledige memorandum.