Assesserings vir graad 3, kwartaal 2, 2025
$7
Resource Description
Graad 3 se assesserings vir kwartaal 2 is nou beskikbaar. Die pakket bevat alle vakke se assesserings – Afrikaans HT, English FAL, wiskunde en lewensvaardigheid. Elke assessering bevat ’n volledige memorandum. Die assesserings is opgestel volgens die ATP’s, CAPS dokumente en SBA dokumente.