Assesserings vir graad 3 Funda Wande, kwartaal 1, 2025
$6
Resource Description
Graad 3 se assesserings vir kwartaal 1 is nou beskikbaar. Die pakket bevat alle vakke se assesserings – Afrikaans HT volgens die Funda Wande klanke, EnglishFAL, wiskunde en lewensvaardigheid. Elke assessering bevat ’n volledige memorandum. Die assesserings is opgestel volgens die ATP’s, CAPS dokumente en SBA dokumente.