Assesserings vir graad 1, kwartaal 1, 2025
$8
Resource Description
Graad 1 se assesserings vir kwartaal 1 is nou beskikbaar. Die pakket bevat alle vakke se assesserings – Afrikaans HT, English FAL, wiskunde en lewensvaardigheid. Elke assesserings bevat ’n volledige memorandum. Die assesserings is opgestel volgens die ATP’s, CAPS dokumente en SBA dokumente.