Assesserings vir graad 1 Funda Wande, kwartaal 2, 2025
$9
Resource Description
Graad 1 se assesserings vir kwartaal 2 is nou beskikbaar. Die pakket bevat alle vakke se assesserings – Afrikaans HT volgens die Funda Wande klanke, EnglishFAL, wiskunde en lewensvaardigheid. Elke assessering bevat ’n volledige memorandum. Die assesserings is opgestel volgens die ATP’s, CAPS dokumente en SBA dokumente.
Belangrik: Die assesserings word in Word formaat aan gekoop. Asseblief laai die Teachers Font skrif af om seker te maak alles is in plek.