$5

Resource Description

Wat hierdie program behels:
Ons gaan ‘n paar sessies spandeer aan die opleiding van die /s/-klank.
Ons leer om die /s/-klank te sê. Hierdie is ‘n omvattende program wat die volgende insluit.
Vlak 1: Ouditiewe Diskriminasie – Die kind moet kan HOOR dat daar ‘n verskil is tussen woorde.
Vlak 2: Plasing: Ek het vir u kind tydens ons terapiesessies gewys hoe om die /s/-klank te sê: Ons tong speel wegkruipertjie en kruip agter ons tande weg. Ons maak ook ‘n groot bree ‘nar-glimlag’.
Vlak 3: Isolasie
Vlak 4: Produksie in lettergrepe
Vlak 5: Produksie in woorde (begin, einde, middel, kluster klank kombinasies)
Vlak 6: Produksie in sinne
Vlak 7: Oordrag na spontane spraak

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.