Aktiwiteitsboekies vir alle vakke met Funda Wande, graad 1, kwartaal 2, 2025
$16
Resource Description
Die graad 1 aktiwiteitsboekies vir kwartaal 2 sluit alle vakke se boekies in – Afrikaans huistaal volgens Funda Wande, English FAL, wiskunde en lewensvaardigheid volgens Funda Wande. Die boekies is opgestel volgens die Caps dokuemnte en die ATP’s. Die boekies bevat 20-30 aktiwiteite per vak.