Afrikaanse TWEEKLANKE/DIFTONGE & Bonus Video
R40.25
Resource Description
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Lees HULPMIDDELS en Kindervideo fokus op die vaslegging van al die tweeklanke.
Ons lees woorde op verskillende maniere en lees sinne saam met die video asook op ons leeskaarte. Om die perseptuele vaardighede in te span om klank vaslegging te doen maak dat die kinders aktief betrokke is by die aanleer van die tweeklanke. Sodoende leer hulle vinniger en onthou langer.