Afrikaanse Alfabet – b-klank PLAKKAAT en T-hemp skakel
R11.50
Resource Description
Hierdie opvoedkundige Afrikaanse PLAKKAAT stel die b-klank bekend aan kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie plakkaat saam met die GRATIS video help jou kind om dit reg te stel. Die storie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie video gekyk het, en jy die plakkaat vir hulle gewys het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.
Gaan kyk ook na die oulike T-hemp wat jou BAIE kan help. Skakel ingesluit in POWERPOINT formaat.