OO- klank Vaslegging en Intervensie volgens die Wetenskap van Lees
R32.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bied 39 werkkaarte vir klassikale en individuele vaslegging van die oo-klank. Dit is ook pasgemaak vir intervensie doeleindes. Die werkkaarte spreek die volgende aan:
Foneem-Grafeem Assosiasie
Fonemiese Bewustheid
Alfabetiese beginsel
Dekodering (woorde, sinne, stories)
Enkodering
Leesbegrip
Al die aktiwiteite is ontwikkel volgens die beginsels van die Wetenskap van lees (The Science of Reading)