Afrikaans Huistaal Graad 5 Kwartaal 2 Week 1-2 (Intervensie gebasseerd in ‘n hoofstroom klas)
$1
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie dokument bestaan uit ‘n lesplan vir week 1 en 2 vir kwartaal 2. Dis gebasseer op die KABV beplanning . Die onderwerp in instruksie-teks met die fokus op ‘n resep.
Die dokument sluit in 2 weeklikse beplanning met onderwyser en leerder aktiwiteit duidelik uiteen gesit, die aktiwiteite wat gepaard gaan asook PowerPoints met ‘n video om te help verduidelik. Die 2de PowerPoint bestaan uit verduideliking en ‘n aktiwiteit met verbeteringe.
Hierdie lesplan is spesifiek gebasseer op leerders wat sukkel, veral die van skole wat in 2020 in Gr. 3 was en nie elke dag in die skool was nie. So intervensie is ingesluit. Dit sal op die lang termyn leerders wat onder gemiddeld prestreer help om die basiese begrip te vertstaan.