Afrikaans Graad 4 Taalstrukture
R26.45
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie hersieningswerkkaart kan gebruik word vir vaslegging en hersiening vir die Eksamen.
Die werkkaart bestaan uit ‘n kort opsomming van elke konsep wat getoets word.
Die taalkonsepte sluit die volgende in:
- Voornaamwoorde
- Bywoorde
- Voorsetsels
- Letterlike en figuurlike taalgebruik.
- Ontkenning.
‘n Memo is ook ingesluit.