Afrikaans Gr8 / Gr9 KONTAK(Die Gedig) +Vrae en Memo (insluitend info oor Stylfigure).
$2
Resource Description
Kontak (Gedig) en hoe Stylfiguur gebruik word in die gedig.
1. Ek kon jou met ‘n selfoon bel
2. om te sê dat ek jou baie mis,
3. maar die kaart was gekrap, die batterye pap
4. en die boodskap het in die niet verdamp. … (Theo De Jager)
- Voorbeelde van Stylfiguur
- Herhaling ‘ek’ en enjambement, Rymtipe, Vers en strofebou ENS.
- VRAE en MEMO ingesluit.
Saamgestel : D.West (B.A / H.D.E + B.A Hons)