Afrikaans Artikulasie /s/ Tuisprogram Speletjies WOORDVLAK
6 Bordspeletjies wat as terapiemateriaal of -tuisprogram vir /s/ op woordvlak gebruik kan word. In kleur sowel as swart & wit
R20.70
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Tuisprogram vir die inoefening van /s/ op woordvlak
Doel:
Tuisprogram vir /s/ op woordvlak gedurende artikulasie-terapie
Ingesluit:
2 bordspeletjies begin-woordposisie
sewe, sandale, sop, siek, suurlemoen, seekat, sambreel, sit,
seun, som, son, seekoei, serp, sap, saad, sak, soom, seep,
saag,sand
2 bordspeletjies eind-woordposisie
Bus, kaas, kwas, das, mes, vis, mus, huis, kombuis, muis, hoes, roomys, kous, kos
2 bordspeletjies middel-woordposisie
hasie, besie, piesang, kussing, besem, kouse
Gebruik dit vir:
Tuisprogramme
Aktiwiteit in terapiesessie