A5 alfabet plakkate
$1
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie stel is gebaseer op die engelse letterland program. Dit sluit 22 A5 plakkate met die klank en karakter in. Print, knip en lamineer die A5 plakkate en plak dit teen jou klankemuur. Onderwysers kan selfs hulle die storie opmaak oor elke klank en karakter en so kan die leerders op ‘n prettige manier klanke aanleer.