$4

Resource Description

ONDERWERP OORSIG

Eenheid 4.1 Impak van kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies op besigheidsbedrywighede en hul uitdagings

Eenheid 4.2 Die impak van rowery op die besigheid

Eenheid 4.3 Nywerheidsverhoudinge

Aan die einde van hierdie onderwerp moet leerders die volgende kan doen:

Lys/Noem/Gee voorbeelde van kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies wat ‘n uitdaging bied aan die besigheid
Identifiseer sosio-ekonomiese kwessies in scenarios/gevallestudies/ stellings
Bespreek die impak van kontemporêre kwessies op die besigheid
Bespreek/Verduidelik/Beskryf etiese wangedrag, byvoorbeeld, seksuele teistering, korrupsie en wanbesteding van fondse
Bespreek die impak van rowery op die besigheid
Definieer/Brei uit op die betekenis van oplossings vir rowery byvoorbeeld kopiereg, patente en handelsmerke
Identifiseer kopiereg, patente en handelsmerke as ‘n oplossing vir rowery uit gegewe scenarios/gevallestudies/stellings
Verduidelik/Bespreek kopiereg, patente en handelsmerke as oplossings vir rowery
Definieer/Brei uit oor die betekenis van nywerheidsverhoudinge
Definieer/Brei uit oor die betekenis van stakings, sloerstakings en uitsluitings as deel van nywerheidsaksies
Bespreek/Verduidelik/Beskryf die doel van die Wet op Arbeidsverhoudinge (no 66 van 1995)
Definieer/Brei uit oor die betekenis van vakbonde
Beskryf kortliks/Noem/Bespreek/Verduidelik die rol van vakbonde, byvoorbeeld, aanspreek van armoede-vermindering, uitdaging vir werkskepping, ens.
Evalueer die funksies van vakbonde uit scenarios/gevallestudies en maak aanbevelings vir verbetering.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.