2024 GR 11 Besigheidstudies Onderwerp 3 – Aanpassings by die uitdagings van die Besigheidsomgewings
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Eenheid 3.1 Maniere waarop die besigheid kan aanpas by uitdagings van die besigheidsomgewings
Eenheid 3.2 Maniere waarop besighede ‘n direkte invloed op die omgewings kan uitoefen
Eenheid 3.3 Invloedwerwing, netwerkvorming en magsverhoudinge
Aan die einde van hierdie onderwerp moet leerders die volgende kan doen:
Verduidelik/Bespreek/Beskryf die volgende maniere waarop besighede kan aanpas by uitdagings van die besigheidsomgewings:
- inligtingbestuur
- strategiese reaksie
- samesmeltings, oornames, verkrygings en alliansies
- organisasieontwerp en buigsaamheid
- direkte invloed van die omgewing en sosiale verantwoordelikheid
Gee praktiese voorbeelde van samesmeltings, oornames, verkry- gings en alliansies.
Identifiseer hierdie voorbeelde uit gegewe scenarios/stellings.
Stel maniere voor waarop besighede ‘n direkte invloed kan uitoefen op die omgewing
Beveel projekte aan wat die besigheid kan onderneem as deel van hul sosiale verantwoordelikheid en verduidelik wat die voordeel is van hierdie projekte vir die onderneming.
Definieer/Brei uit oor die betekenis van invloedwerwing
Bespreek/Verduidelik die redes waarom besighede betrokke is by invloedwerwing.