2023 – KWARTAAL 1 – GRAAD 9 – WISKUNDE – WERKSOPDRAG
$6
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE:
1. Telgetalle
2. Heelgetalle
SLUIT IN:
· ‘n Volledige nasienriglyn.
· Opsomming van kognitiewe vlakke.