Star Seller: Leandrie Shaw Hulpmiddels
Star Seller onderwyshulpmiddels, geskep deur Leandrie Shaw, bied ook ‘n KABV reeks Natuurwetenskap en Tegnologie hulpmiddels wat opgestel is om kinders meer van die wêreld rondom hulle te leer en bewustheid te kweek.
Hierdie KABV-belynde hulpmiddels sluit prettige, praktiese take en werkkaarte in wat graad 4-7 leerders konstruktief besig sal hou, terwyl daar terselfdertyd ook leer plaasvind. Maak ‘n punt daarvan om ook ons Afrikaanse hulpmiddels vir Afrikaans Huistaal, Natuurwetenskap en Tegnologie in die Leandrie Shaw winkel te besigtig.
Graad 4
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 - Praktiese taak (Basiese struktuur van 'n dier)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 1 Praktiese taak (Basiese struktuur van 'n dier) Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer. Leerders moet tydens die assessering kyk na die basiese struktuur van 'n dier. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP. Dit word volgends 'n rubriek gemerk.
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 - Praktiese taak (Bou van musiek instrument)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 3 Praktiese taak. Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer. Leerders moet tydens die assessering 'n musiek instrument bou. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP. Dit word volgends 'n rubriek gemerk.
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 - Klassifisering van materiale (Werkkaart 1)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 2 (Klassifisering van materiale - Werkkaart 1). Hierdie werkkaart bestaan uit 5 vrae wat uit 'n totaal van 20 punte bestaan. Die werkkaart is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP.
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 - Lewende en nie-lewende dinge (Werkkaart 1)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 1 Lewende en nie-lewende dinge (Werkkaart 1). Hierdie werkkaart bestaan uit 1 afdeling, dit is veral geskik vir leerders wat dalk sukkel om die werk te verstaan. Die werkkaart is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP.
Graad 6
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 - Praktiese taak (Stelsels om die Maan en Mars te verken)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 4 Praktiese taak: Stelsels om die Maan en Mars te verken
Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer. Leerders word gevra om 'n Verkenningsvoertuig (Rover) te ontwerp en te maak. Daar is ook vrae rondom die Praktiese taak om te beantwoord. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP.
Leerders sal dit geniet om te leer van hoe Verkenningsvoertuie (Rovers) werk en om een te bou.
Die Praktiese taak word volgens 'n rubriek gemerk. Juis om die merk werk van die taak te verlig en te vergemaklik.
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 - Praktiese taak (Teken stroombaandiagramme)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 3 Praktiese taak (Teken stroombaandiagramme) Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer en die vrae rondom die Praktiese taak te beantwoord. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP. Dit sluit ook ‘n memorandum in
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 - Werkkaart (Fossielbrandstowwe en elektrisiteit)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 3 Werkkaart (Fossielbrandstowwe en elektrisiteit) Hierdie werkkaart bestaan uit 2 vrae wat uit 'n totaal van 20 punte bestaan. Die werkkaart is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP. Dit sluit ook ‘n memorandum in.
Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 - Werkkaart (Gebruike van elektriese stroombane)
Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 3 Werkkaart (Gebruike van elektriese stroombane) Hierdie werkkaart bestaan uit 1 afdeling wat uit 'n totaal van 20 punte bestaan. Die werkkaart is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP. Dit sluit ook ‘n memorandum in.
Graad 7
Natuurwetenskap - Graad 7 - Praktiese taak (Fisiese eienskappe van materiale)
Description
Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 2 Praktiese taak (Fisiese eienskappe van materiale) Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer en die vrae rondom die Praktiese taak te beantwoord. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP.
Natuurwetenskappe - Graad 7 - Kwartaal 3 - Praktiese taak (Isolering en energiebesparing)
Description
Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 Praktiese taak. (Isolering en energiebesparing) Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer. Leerders sal moet navorsing doen om die taak uit te kan voer. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP. Taak word deur middel van 'n rubriek gemerk.